Esmi van Wyk van die Hoërskool Hans Moore in Benoni, na ATKV Landswye Finaal. Weereens baie geluk aan Esmi van Wyk wat hierdie week aan die ATKV Landswye Finaal kompetisie te Worcester gaan deelneem. Ons wens haar en Me. V. Botha alle sterkte toe en ‘n veilige reis.
Become a Sponsor