Baie geluk aan die O/15A rugbyspan van HoërskoolHans Moore wat die JARU SEVENS CUP FINAAL gewen het.
Foto hierbo:
Agter:
Links na regs: Reitze Lewis (Afrigter), Nantes Bouwer, Ntokozo Jiyane, Caidan van der Westhuizen, Nean Nixon, Nigel Sibanda, Daruis Jansen van Vuuren, Christo Lotz (Afrigter)
Middel:
Links na regs: Cornè Jansen, Liam Lubbe, Lario Spence, Wian Faurie, Mduduzi Mdluli.
Voor:
Alzander Badenhorst