)

Die Hans Moore Musiekskool-leerders presteer!

Die Hans Moore Musiekskool se leerders o.l.v dr. Marita Badenhorst het oudergewoonte puik presteer tydens die onlangse Musiekteorie-eksamens van Unisa. Die musiekskool spog met twee leerders op die Unisa-ererol vir uitblinkers met gemiddelde van 95% en meer.

Net ā€˜n handjievol leerders regoor Suid-Afrika spog met hierdie prestasie!! Die leerders is SimonĆ© du Toit (98%) en Tersia Crafford (95%). Afgesien van hierdie puik prestasies slaag 15 leerders hulle eksamens met lof en 4 met eervolle vermelding, terwyl 8 kandidate ook die eksamens met goeie gevolge aflĆŖ.

Die onderskeidingskandidate van die Hans Moore Musiekskool na afloop van die eksamens is

SimonĆ© du Toit – 98%,Tersia Crafford- 95%,Charlize Muller- 89%,Devlin Breedt- 88%, Danica Hough-88%, Stephen Hill- 88%, EsmĆ© Raaths- 87% ,Cailin Breedt- 86%, Brandon Potgieter- 86%,Ilanka van Eeden- 85%, JP Swart- 84%,Daniel Mearns- 83%, Ethan-Sean Hullyer- 81%,Natalie Coetzer-80%, AmorĆ© Groenewald- 80%.

Baie geluk aan al hierdie kandidate!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal