Hoërskool Hans Moore het onlangs hul hoofleiers en onderhoofleiers vir 2019 bekendgestel. Die Moories spog is trots op leiers vir 2019!
Agter vlnr: Dodo Nyoka, Kean Krog (Hoofseun),Tyron Nieuwenhuizen en Tiaan Brink
Voor vlnr: Lara Hierons, Chanelda Smit (Hoofdogter), Amy Shuttleworth en Chanique Neethling.