Hoërskool Hans Moore van Benoni is die nuwe kampioene van die NWU-Pukke Sportreeks. Die span van Hans Moore het 13 April vir Hoërskool Florida met 19 – 14 in die eindstryd gewen.
Lucas Mdudlivan Hans Moore het 2 drieë aangeteken.
Become a Sponsor)

Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…