)

Ligbron Top 10 Akademiese Presteerders

Die Top 10 Akademiese leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is op Maandag, 8 April, aangewys. Hierdie leerders was die top presteerders in hulle onderskeie graadgroepe wat bepaal is nĂ¡ afloop van die eerste kwartaal.

Ligbron is voorwaar trots op elkeen van hierdie leerders met hulle uitstekende akademiese prestasies.

Die graad 8 top 10 staan van 1 tot 10:
Isabel Ferns, Amirah Jassat, John Lloyd, Lucky Ngubeni, Jana du Plessis, Fatimah Mogalia, Maseeha Bhagalia, Owami Bhengu, Natalie Kobe en Mianke Kwakernaak.

Graad 9 top 10:
Atiyyah Jassat, Adri van der Merwe, Danika Drotsky, Ané Roets, Zahra Gardee, Danielle Filter, Imaan Tayob, Nomfanelo Magagula en Lohan Coetzee. Almaas Saley was afwesig.

Graad 10 top 10:
Nadine Brelage, Zahra Dindar, Busisiwe Vemba, Prajna Bhika, Kgomotso Maroga, Kundai Zimuto, Ryan Shepard, Franco van Dijk, Khadija Dendar en Sinetemba Machi.

Graad 11 top 10:
Ammaarah Arbee, Cristian Izquierdo Ortega, Hannah Peer, Shraddha Agre, Fatiema Dendar, Dané du Toit, Itumeleng Nkambule, Morné du Plessis, Amoné Fraser en Nomusa Nkosi.

Graad 12 top 10:
Simone Stapelberg, Renate Krause, Rizqah Tayob, Lian Fourie, Hlohonolofatso Sibeko, Azeezah Desai, Bianca Lindeque, Wian Roets en Divan Stapelberg. Musa Dlamini was afwesig.

Die top leerder van elke graad staan (v.l.n.r.): Isabel Ferns (graad 8), Atiyyah Jassat (Graad 9), Nadine Brelage (Graad 10), Ammaarah Arbee (Graad 11) en Simone Stapelberg (Graad 12).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĂ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĂªreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van HoĂ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal