)
Lions Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark

Lions Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark se Lions Cheerleaders het onlangs weer bewys dat hulle ware kampioene is! Met styl, energie en ongelooflike spanwerk het hulle die kompetisie oorheers en die…

African Cup Cheerleading Kampioenskappe – Fichardpark

African Cup Cheerleading Kampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark skitter by die African Cup! 🦁 Baie geluk aan die fenomenale Fichardtpark Lions Cheerleading-span wat ’n fantastiese tweede plek behaal het tydens die African…

KOVSIE Smash Dag 1- Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash Dag 1. Tydens KOVSIE Smash Dag 1 wat deur Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein aangebied word, is die volgende prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf

Protea Netbalspan – Hoërskool Fichardtpark

Protea Netbalspan. Hoërskool Fichardtpark is super trots op Karla Pretorius, Fichie Netbal Hoofafrigter en Ané Retief, oud-Fichie wat verkies is tot die Protea-Netbalspan. Die span is onder leiding van die…

Graad 12 Akademiese Prysuitdeling – Hoërskool Fichardtpark

Graad 12 Akademiese Prysuitdeling. Hoërskool Fichardtpark het 15 Oktober, tydens hul Graad 12 Akademiese Prysuitdeling, hul Graad 12 Akademiese presteerders vereer. Dit was ‘n spoggeleentheid en Fichies is werklik trots…

Interskole Redenaarsliga – Hoërskool Fichardpark

Interskole Redenaarsliga. Karla Marais, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het met haar deelname aan die Landsfinaal van die Interskole Redenaarsliga SA by Wits Universiteit uitstekend presteer. Karla eindig algeheel…