Finsbury A-bondliga Krieket. Hoërskool Rustenburg het behoorlik die lopies ingeryg tydens die naweek se Finsbury A-bondliga Krieket wedstryde teen Hoërskool Centurion.
Die Rusties se 1ste-span het 224/10 behaal na 48.3 beurte. Centurion behaal 219/10 na 48.2 beurte. Die Rusties se 1ste-span wen die wedstryd met vyf lopies.
Rusties se uitblinkers:
- Logan Rossouw behaal 58 lopies met die Kolf.
- Zandré Diedericks neem 4/44 met die bal.
Hoërskool Rustenburg o.15 Krieket span:
Centurion behaal 94/10 na 50 beurte. Rusties se o.15’s behaal 84/10 na 25.1 beurte. Ongelukkig trap die Rustie-o.15’s vas en verloor die stryd met 10 lopies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s:Martin van der Schyff en Izaan du Toit