Battle Boards Chess Championship. Sewe-en-sewentig skole landwyd het aan die eerste Alex Forbes Battle Boards Chess Championship deelgeneem. Die kampioenskap is op Saterdag, 11 Februarie, aangebied.
Die Rusties het algeheel die derde plek uit sestien Noordwes-skolebehaal en is een van twee-en-dertig skole wat op 24 Februarie gaan meeding om as die landswye kampioen gekroon te word.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf