NOMADS SA Gholf – Rustie, Alyssa Goosen in NW Vrouegholfspan
Nomads SA Gholf. Hoërskool Rustenburg leerder, Alyssa Goosen, is tot die Noordwes vrouegholfspan verkies. Alyssa en haar span gaan die Noordwes-Provinsie vanaf 3 tot 5 Julie verteenwoordig. Die span neem…
Cravenweek Rugby – Hoërskool Rustenburg leerder kaptein
Cravenweek Rugby. Adriaan Young, leerder van Hoërskool Rustenburg, is as die o.18-Cravenweek-span se kaptein verkies. Die Rusties bars van trots. Dit is ‘n voorreg om te kan spog met die…
Luiperds Rugby – Hoërskool Rustenburg leerders in span
Luiperds Rugby. Nege o.15 rugbyspelers van Hoërskool Rustenburg is tot die Luiperds Rugby se Bosveldspan verkies. Hierdie nege manne het vanaf 23 tot 25 Junie aan die streekstoernooi te Wolmaransstad…
Schools That Rock gesels met JP Botha, Hoofseun van Hoërskool Rustenburg
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan JP Botha, Hoofseun van Hoërskool Rustenburg. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Vir my is…
RUSTIE SEWES VOLSTOOM AAN DIE GANG
Hoërskool Rustenburg se o.15 en o.17 sewesspanne het die afgelope twee naweke aan die Wesvalia en Lichtenburg sewestoernooie deelgeneem waar hulle baie goed gedoen het. Tydens die Wesvalia Twizza toernooi…
HOËRSKOOL RUSTENBURG O.17 SEWESSPELERS
Baie geluk aan Refentse Moabi, Estiaan van Tonder en Diederick Rocher van Hoërskool Rustenburg, wat gekies is om die Luiperds se o.17 sewesspan tydens die Nasionale Sewestoernooi te verteenwoordig. Hierdie…










