Luiperds Rugby. Nege o.15 rugbyspelers van Hoërskool Rustenburg is tot die Luiperds Rugby se Bosveldspan verkies. Hierdie nege manne het vanaf 23 tot 25 Junie aan die streekstoernooi te Wolmaransstad deelgeneem. Die span is as algehele wenners van die toernooi aangewys!
Die spelers van Rusties is:
- Callie Fryer
- Richardo Enos
- Donnie Mostert
- Evan van Heerden
- Xander Stigling
- Henrico van Aswegen
- Revaugn Janse van Rensburg
- Bulletjie Seome
- Lian Boshoff
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf