)
Luiperds Rugby – Hoërskool Rustenburg leerders in span

Luiperds Rugby. Nege o.15 rugbyspelers van Hoërskool Rustenburg is tot die Luiperds Rugby se Bosveldspan verkies. Hierdie nege manne het vanaf 23 tot 25 Junie aan die streekstoernooi te Wolmaransstad…