Cravenweek Rugby. Adriaan Young, leerder van Hoërskool Rustenburg, is as die o.18-Cravenweek-span se kaptein verkies. Die Rusties bars van trots. Dit is ‘n voorreg om te kan spog met die Rusties wat op provinsiale vlak as leiers presteer!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf