)

RUSTIE SEWES VOLSTOOM AAN DIE GANG

Hoƫrskool Rustenburg se o.15 en o.17 sewesspanne het die afgelope twee naweke aan die Wesvalia en Lichtenburg sewestoernooie deelgeneem waar hulle baie goed gedoen het.

Tydens die Wesvalia Twizza toernooi het Rusties se o.17 span die toernooi gewen, hulle het met Potch Boys High, Potch Volkies, Alberton Hoƫrskool, Potch Gimmies, Waterkloof en Wesvalia afgereken om die titel te wen. Hulle kwalifiseer vir die Champs of Champs toernooi wat in Oktober plaasvind. Die o.15 span eindig tweede, hulle val in die finaal teen Waterkloof vas.

Die Lichtenburg toernooi was ook ‘n baie suksesvolle toernooi vir die Rusties. Die o.15 en o.17 spanne het hier as Noordwes-naaswenners uit die stryd getree nadat hulle onderskeidelik teen Vryburg en Lichtenburg in die finaal verloor het.

Tydens die Noordwes-toernooi by Lichteburg word blits, Refentse Moabi as speler van die toernooi aangewys.

Ā Baie geluk aan al die spelers en afrigters, Rusties is baie trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal