)

Schools That Rock gesels met JP Botha, Hoofseun van Hoërskool Rustenburg

Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan JP Botha, Hoofseun van Hoërskool Rustenburg.

Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land?

Vir my is dit positief maar ook negatief. Alhoewel daar verskriklik baie sterftes is wat tragies is, kan mens die positiewe uitwerking van die virus ook sien en dit is dat mense meer higiënies is.

Vraag: Dink jy dat die virus ‘n invloed op toekomstige onderwys gaan hê? Gaan skole anders kyk na onderwys?

Soos wat dit op die oomblik nou is gaan onderwysers en skole in die toekoms moet aanpas om klas te gee en die werk by die leerders uit te kry op ‘n manier sodat hul dit kan verstaan omdat daar werk verlore gegaan het, maar sodra alles weer terugkeer na normaal gaan skole weer soos altyd funksioneer.

Vraag: Hoe/wat beplan jy om steeds jou doelwit vir jou laaste jaar op skool te bereik?

Ek pak elke dag aan soos wat dit kom met die visie wat my doel is.

Vraag: Wat beplan jy vir jou toekoms? Loopbaan?

Ek wil graag Meganiese Ingenieurswese gaan studeer.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal