SA Netbalskolekampioenskap. Hoërskool Rustenburg se Eerste Netbalspan het skoonskip gemaak op dag 1 en 2 van die SA-netbalskolekampioenskap.
Die uitslae as volg:
- Wedstryd 1 vs. Lambalati wen 43 -14
- Wedstryd 2 vs. Desmond Tutu wen 41- 5
- Wedstryd 3 vs. Upington wen 30 -15
- Wedstryd 4 vs. Waterkloof wen 26 – 24
- Wedstryd 5 vs. Middelburg wen 25 -18
- Wedstryd 6 vs. Kombalela wen 42 – 9
- Wedstryd 7 vs. Menlo verloor 17- 27
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf