Sentraal Top 20 Atletiek. Hoërskool Sentraal het algeheel derde geëindig by die Sentraal Top 20 Atletiek vir gemengde skole. Sentraal se dogterspan het ook die derde plek behaal.
Hoërskool Sentraal se prestasies behaal:
- Sewe goue medaljes asook die seuns aflos gewen
- Sewe silwer medaljes asook die dogters aflos tweede
- Vyf brons medaljes
Goue medaljes:
- Huibré Goosen: 90m hekkies
- Mienka de Kock: 200m
- Jodene Shawe: 1500m
- Ettienne Möller: verspring
- Heinrich Grobbelaar: 400m
- Jayden Parkin: 110m hekkies en 100m
- Sentraal Seuns aflosspan
Silwer medaljes:
- Marli Jacobs: gewigstoot
- Huibré Goosen: 200m
- Su-Hesri van Zyl: Hammergooi
- Jodene Shawe: 800m
- Keevy-Ann Fourie: gewigstoot en diskus
- Quenré de Nysschen: Spiesgooi
- Sentraal Dogters aflosspan
Brons medaljes:
- Mienka de Kock: 400m hekkies
- Ziané Cloete: 400m hekkies
- Wian Geldenhuys: Verspring
- WM Pretorius: Diskus
- Louis-Harm Fourie: 800m
B-span medaljes:
- Silwer: Anneen Postumus: spiesgooi
- Theuns de Bruyn: Spiesgooi
- Brons: Caylee Strydom: verspring

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









