Ride for Sight fietswedren. Vyf van Hoërskool Trio se ryers het aan die Ride for Sight fietswedren, in Boksburg deelgeneem. Die wedren het gestrek oor 116km.
Trio ryers het die volgende plekke behaal:
- Jumar du Plooy – behaal die 5de plek in die Junior Men kategorie
- Dana-Lee Fourie – 9de in die Junior Women kategorie
- Nadia Campher – 11de in die Junior Women kategorie.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









