)

Atletiek – Primêre Meisieskool Oranje

Atletiek. Op Vrydag, 19 Januarie, het Primêre Meisieskool Oranje se Atletiek by Pelliespark voortgegaan.

Oranje se Pre-Primêr het ook die oggend die atletiek bygewoon en die graad R-leerders het te pragtig gehardloop. Die ouers was net so opgewonde soos hulle kinders. Die ouers kon nie wag om hul klein Eendjies te vang terwyl hul oor die wenstreep hardloop.
Oranje is uiters trots op elke dogter wat die vrymoedigheid gehad het om deel te neem aan die atletiekdag. In besonders wil Oranje elke dogter wat ‘n eerste, tweede en derde plek behaal het, geluk wens.
Daar was vanjaar ook twee Oranje-rekords by die atletiek gebreek:
  •  Carla Ferreira verbeter die gewigstoot rekord vir dogters o. 11. Die huidige rekord is in 2020 aangeteken deur Lizé-Marie Kruger en dit was 8.33m. Carla verbeter die rekord na 8.90m.
  • Mia Hasswell verbeter die diskus rekord vir dogters o. 12. Die huidige rekord was in 2019 aangeteken deur Nea Gunter en dit was 20.41. Mia verbeter die rekord na 21.35m.
Die volgende dogters het gekwalifiseer om aan die Kampioen van Kampioene atletiek byeenkoms deel te neem en die top 3 prestasies is as volg:
1ste – Mienje Momberg (o. 13)
2de – Kaylin Hanekom (o. 12)
3de – Almy Wessels (o. 11)
  • Marlé Verster (o.10)
  • Carli du Plessis (o.9)
  • Miné Zwiegelaar
  • Aila Cilliers (o.7)
  • Miné Zwiegelaar

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal