)
Hoërskool Oudthoorn atlete by Cradock Top 10 Atletiek byeenkoms

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Jonéll Botha en Mikayla van Deventer het 13 Oktober aan die Cradock TOP 10 atletiek byeenkoms deelgeneem. Jonéll het ‘n 1ste plek in hamergooi en Mikayla’…

Affies maak hul kapteine van atletiek en landloop bekend

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria is baie trots op die kapteine van die Atletiek en Landloopspanne vir 2019.

Atleet van Hoërskool Outeniqua by IAAF Wêreldkampioenskappe

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Meike Strydom, Graad 12 leerder van Hoërskool Outeniqua in George, het op 11 Julie Suid-Afrika by die IAAF O/20 Wêreldkampioenskappe, in Tampere, Finland, verteenwoordig. Sy was een…

Kwaggas is trots op hul atletieksterre

Hoërskool Outeniqua in George is baie trots op hul atlete wat aan die “ 2018 AUSC Region 5 Games”  gaan deelneem. Op die foto VLNR is drie Kwaggas, Simonn Swanevelder,…

Twee atlete van Affies in SA-span

Twee atlete van Afrikaanse Hoër Meisieskool, Zeney van der Walt en Nicola Gibbons is ingesluit in die SA-span

Groot eer vir atleet van Hoërskool Langenhoven

Marlé van Wyk, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is gekies om die Protea-span vir fisies gestremde leerders te verteenwoordig. Sy sal in Desember aan ‘n internasionale byeenkoms…

Laerskool Mooirivier wen medaljes by SA Atletiek

Vyf Tokkies het aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap in die Paarl gaan deelneem. Elrie Koornhof

Hoërskool Upington atleet presteer by Twinning Atletiekbyeenkoms

Tydens die onlangse Twinning Atletiekbyeenkoms tussen die ZFM Streek en die Karas-Streek van Namibie, het JJ Snyders van Hoërskool Upington, weereens briljant presteer. JJ het die trofee gekry vir die…

Adriaan Kennedy van Hoërskool Strand

ASA JEUG- EN JUNIOR ATLETIEKKAMPIOENSKAP Adriaan Kennedy van Hoërskool Strand het gedurende die vakansie aan die ASA Jeug en Junior Atletiekkampioenskap in die Paarl deelgeneem. Hy het gekwalifiseer om aan…

Hoërskool Punt-atlete presteer by SA Skole Atletiekbyeenkoms

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Twee van Punt se atlete het baie goed tydens die pas afgelope SA Skole Atletiekbyeenkoms presteer: Andrea Kommer  behaal ‘n 6de plek in driesprong Marizaan van der…

PRG Atletiek – SA Kampioenskappe

Atlete van Paul Roos Gimnasium het verlede week deelgeneem aan die SA Atletiekkampoenskappe. 

Uppies Atlete Skitter

Deur die kwartaal het Hoërskool Upington se atlete baie hard geoefen en baie goeie uitslae behaal. `n Groot groep Uppie-atlete verteenwoordig Hoërskool Upington by die Sone-byeenkoms. Daarna is 21 atlete…

Leerders opgeneem in die ASA Jeug- en Junior Atletiek-kampioenskappe

Eric Havenga (Links) en Ludwig Bruwer (Regs), van Hoërskool Robertson, is in die ASA Jeug- en Junior

Liggie-atlete dring deur na SA’s

Verskeie atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het Saterdag, 10 Maart 2018 aan die

Erries presteer by Mpumalanga-atletiekkampioenskappe

Die afgelope naweek het nege atlete van Hoërskool Ermelo aan die Mpumalanga-kampioenskappe in

Hoërskool Punt atlete in Wes-Kaap Atletiekspan

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die volgende Punt-atlete is in die Weskaap-span wat na die SA Skole Atletiekbyeenkoms gaan is:  Marizaan van der Mescht (1500m), Andrea Kommer (verspring…

Kwaggas Presteer by Oos-Kaap Atletiek

Twaalf atlete van Hoërskool Cradock het die week van 6 tot 9 Maart 2018 deelgeneem aan die Oos-Kaap

Liggie-atlete dring deur na SA’s

Verskeie atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Saterdag, 10 Maart 2018 aan die

Atlete van Hoërskool Noord- Kaap,Kimberley , skitter in atletiek

Hoërskool Noord-Kaap se atlete het Vrydag, 2 Maart 2018 aan die Noord-Kaap provinsiale byeenkoms deelgeneem. Die uitslae was soos volg: Uwen Brown Seuns o/17 Goud (1,91m) Jacquin van Wyk Seuns…

Tweekamp-atleet van Upington Hoërskool wen goud

Kate Nugent van Hoërskool Upington het aan die Griekwaland-Wes Tweekamp Kampioenskappe te Kimberley deelgeneem. Kate het uitstekend gevaar en  verwerf `n goue medalje. Sy  het ook die trofee ontvang  vir…

Hoërskool Cradock atlete presteer tydens Chris Hani byeenkoms

Die Cradock Sportkompleks het die afgelope Saterdag gewemel van atlete wat van regoor die Chris Hani

Hoërskool Punt, Mosselbaai, atletiek

Die volgende Punt-atlete is in die ASWD/Eden Atletiekspan wat op 9 en 10 Maart 2018 aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe  deelneem, ingesluit.   Foto agter vlnr: Christiaan Welgemoed, Eben Conradie, Michael Frost,…

Hoërskool Cradock vaar goed by Distrikte Atletiekbyeenkoms

Op Saterdag 10 Februarie 2018 het 41 van Hoërskool Cradock se atlete deelgeneem aan die Distrikte

Hoërskool Nelspruit-atlete begin hul kleim vir SA’s afsteek

Die jaarlikse sub-distrikte byeenkoms wat verlede week plaasgevind het, was sekerlik half vreemd vir

Laerskool Nelspruit Atletiek

Die atlete van die Laerskool Nelspruit is goed voorberei vir Saterdag se Interlaer Atletiek.

Waardevolle tartan-voorbereiding vir NHS-atlete te Ruimsig

Met die Super Interhoër wat wink, het NHS se A-atletiekspan verlede Vrydag (9 Februarie 2018) na verre

Nelspruit Hoërskool se B-span vertoon goed teen Laeveld se bestes

Verskeie van Hoërskool Nelspruit se B-span atlete het verlede naweek op die baan van Rob Ferreira op

Hoërskool Ermelo presteer by Laeveld Spoed- en Aflos-atletiekbyeenkoms

Op Dinsdag 6 Februarie 2018 het die Erries aan die Laeveld Spoed- en Aflos-atletiekbyeenkoms te

Erries skitter op atletiekveld en -baan

Hoërskool Ermelo se atlete het op Saterdag 10 Februarie 2018 te Lydenburg geskitter op die

Ligbron atlete berei goed voor vir Interhoër

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het Vrydag, 9 Februarie 2018, aan ‘n vriendskaplike

Nellies laat atletiek-rekords tuimel by Noordheuwel Top 15 – byeenkoms

Hoërskool Nelspruit neem nou al etlike jare deel aan die prestigeryke Top 15 -byeenkoms wat deur

STRAND-ATLETE PRESTEER BY DIE NORMAN HAUZER-BYEENKOMS

Sowat 130 atlete het Vrydag 2 Februarie aan die Norman Hauzer-atletiekbyeenkoms van Hoërskool Bellville deelgeneem en derde geëindig in ‘n spankompetise wat deur Paar Gimnasium gewen is. Bellville was tweede…

PRESTEERDERS OP DIE ATLETIEKVELD TYDENS STRAND KLEURE-ATLETIEKBYEENKOMS

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Tydens die 2018 kleure-atletiekbyeenkoms het die volgende atlete besondere prestasies behaal: V.l.n.r.: Adriaan Kennedy is as die Senior Victor Ludorum aangewys vir sy pretasies in S.17 400m,…

Lekker gees, uitstekende prestasies en musiek by Dasse-atletiek

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Langenhoven in Riversdal het Donderdag, 25 Januarie 2018, die atletiekseisoen met ‘n opwindende kleure-byeenkoms begin. Puik atletiekprestasies, veelkleurige uitrustings, oorverdowende sang, lekker eetgoed, musiek en goeie…

Gimmies leerlinge presteer op sportgebied

Vereeniging Gimnasium se atlete het Saterdag, 3 Februarie 2017, goed presteer op die atletiekveld. Die

Ligbron-atlete ontvang trofeë

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het op Vrydag, 26 Januarie 2018, tydens ‘n

Geil medalje-oes vir Hoërskool Nelspruit se atletieksterre in Pretoria

Al het swaar reënbuie Vrydag 2 Februarie 2018 Affies se vyfhoekige byeenkoms in Pretoria, voortydig

Ligbron in Ermelo se atlete beïndruk

Die atletiekspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Vrydag, 2 Februarie 2018, aan ‘n

Hoërskool Ermelo hou suksesvolle Interhuis atletiekbyeenkoms!

Op Donderdag 25 Januarie 2017 het al die Erries die atletiekseisoen met groot geesdrif begin.  Die

Hoërskool Nelspruit se atlete skitter op tuis-atletiekbyeenkoms

Hoërskool Nelspruit het Saterdag die jaarlikse MPU Copiers Tuis-atletiekbyeenkoms aangebied. Bykans

Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch – atletiek

Breyton Poole (photo on top) went on to clear 1.97m at Stellenberg High athletics meeting on Saturday

Ligbron in Ermelo se atlete vaar goed tydens eerste byeenkoms

Ligbron Akademie vir Tegnologie en HTS Middelburg se atlete het op Vrydag, 26 Januarie 2018, op HTS

Hoërskool Punt, Mosselbaai, hou interhuis atletiek-byeenkoms

Hoërskool Punt se jaarlikse interhuis atletiekbyeenkoms is op 26 Jan 2018 by die Van Riebeeckstadium in Mosselbaai gehou. Aangeheg ‘n foto van ons verskillende spanne se dirigente. Agter vlnr:  Curtley…

Hoërskool Punt van Mosselbaai se sportvrou van die jaar word gedeel

Dit word gedeel deur Christie Smit (links) en Marizaan van der Mescht (regs)

Erries skop atletiekseisoen op hoë noot af!

Op Saterdag, 28 Oktober 2017 het ‘n span van Hoërskool Ermelo aan die eerste atletiekbyeenkoms

Ryke medalje-oes vir Hoërskool Nelspruit-atlete op Witrivier

Die jaarlikse ‘Triple J’-byeenkoms wat oudergewoonte deur Hoërskool Rob Ferreira aangebied is, was

Hoërskool Punt opsomming van atletiek vir die jaar.

Hiermee ‘n kort opsomming van ons atletiek vir die jaar sover. Vanaf 1 Mei 2017 is Mnr. Chris Rossouw in beheer van Atletiek by HS Punt. Atletiek-toerusting is opgradeer soos…

DF Malan se Top 10 uitslae

Bredasdorp Top 10-uitslae Baie geluk aan die volgende Dee-Effers: Liza van Deijl verwerf ‘n tweede plek met hoogspring. Tia Crous verwerf ‘n derde plek in die 200m naelloop, ‘n eerste…

Nellies se atletieksterre maak geskiedenis op Potchefstroom

Die jaarlikse Top 30 skole-atletiekbyeenkoms wat die naweek van

NHS-atlete blink uit tussen die bestes in verre Limpopo

Die jaarlikse Elardus Erasmus Top 20 – atletiekbyeenkoms het verlede naweek