)

Atlete van Hoërskool Noord- Kaap,Kimberley , skitter in atletiek

Hoërskool Noord-Kaap se atlete het Vrydag, 2 Maart 2018 aan die Noord-Kaap provinsiale byeenkoms deelgeneem.

Die uitslae was soos volg:

Uwen Brown Seuns o/17 Goud (1,91m)

Jacquin van Wyk Seuns o/17 Goud (100m 10,41, 200m 21,41)

Keanan van Wyk Seuns o/15 Hoogspring Goud

Tristen Pinetown Dogters o/17 – 100m silver, 200m goud

Marilee Hanekom Dogters o/17 hamergooi Goud (39,78m)

Franco Stassen Seuns o/17 spiesgooi goud

Keletso Seopesengwe seuns o/15 100m goud, 200m goud

Ankia Helena dogters o/19 100m 4de, 200m 4de

Foto voor vlnr: Ankie Helena, Tristen Pinetown, Keletso Seopesengwe

agter vlnr: Marilee Hanekom, Jacquin van Wyk, Uwen Brown, Keanan van Wyk

Afwesig: Franco Stassen

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal