)

Atleet van Hoërskool Outeniqua by IAAF Wêreldkampioenskappe

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Meike Strydom, Graad 12 leerder van Hoërskool Outeniqua in George, het op 11 Julie Suid-Afrika by die IAAF O/20 Wêreldkampioenskappe, in Tampere, Finland, verteenwoordig.

Sy was een van ‘n handvol atlete wat in gisteroggend se kwalifiseringsrondtes outomatiese kwalifiseringsafstand kon bereik om deur te gaan na die finaal vir vroue gewigstoot. In die eerste finale rondte, wat gistermiddag plaasgevind het, het sy onder die top 8 geëindig en sodoende aan haarself ‘n plek in die finale rondte verseker.

Meike het elke beurt laat tel en in ‘n skitterende 5de posisie geëindig.

Die SA afrigter wat die span in Finland vergesel, sê in kommentaar dat dit ‘n uistekende prestasie vir ‘n 17-jarige dogter is, en dat hy nog groot dinge vir Meike voorspel op die wêreld atletiekplatform.

[/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Meike-no-5.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal