)

Twee Duitsers besoek Hoërskool Upington

Die afgelope paar maande het 2 Duitse uitruilstudente tuis gegaan by Hoërskool Upington.
Celine Moczarski en Veronika Müller het in Augustus 2017 in Suid-Afrika aangekom en onmiddellik deel van die Uppie-familie geword. Alhoewel hul aanvanklik met die Afrikaans gesukkel het, het hul teen die einde Afrikaans verstaan en selfs gepraat.
Celine het hokkie gespeel en Veronika het, behalwe dat sy hokkie gespeel het, ook koor gesing.
Dié twee dogters het hul ondervinding hier baie geniet en ons glo hul sal goeie ambassadeurs, nie net vir Upington wees nie, maar so ook vir SA wees as hul terug is in Duitsland.

Foto: Veronika Müller, Mnr. Kotze en Celine Moczarski

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal