[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]
Die volgende Punt-atlete is in die Weskaap-span wat na die SA Skole Atletiekbyeenkoms gaan is: Marizaan van der Mescht (1500m), Andrea Kommer (verspring en driesprong) en Christiaan Welgemoed (hammergooi). Hierdie byeenkoms vind op 21 – 23 Maart 2018 in Potchefstroom plaas.
Andrea Kommer is tans by die SA Senior Atletiekbyeenkoms waar sy ook aan die Verspring en Driesprong deelneem.
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]