)

Erries se Graad 10-Landbouleerders geniet boeredag

Die graad 10-Landbouleerders van die Hoƫrskool Ermelo het die negentiende jaarlikse boeredag van Chrissiesmeer Studiegroep op Woensdag 7 Maart 2018 bygewoon. Die leerders het die voorreg gehad om na Prof. Mohammed Karaan se toespraak oor die ekonomie van ons landbousektor en sy perspektief oor Suid-Afrika se landbou-toekoms te luister.

Hulle het ook by die boere geleer van 52 mielie- en 18 verskillende sojakultivar-proewe van verskeie maatskappye en die resultate met mekaar vergelyk.

Daar was ook verskeie demonstrasies oor grondbewerking en die implemente daarvoor.

Die dag het geĆ«indig met ā€˜n heerlike boere-ete. Die dag was ’n besondere sukses en die Erries het dit terdee geniet.

Op die foto’s:

Erries geniet die verskillende aspekte van die boeredag

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal