)

Liggie-atlete dring deur na SA’s

Verskeie atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het Saterdag, 10 Maart 2018 aan die Mpumalanga Atletiekkampioenskappe deelgeneem wat in Secunda plaasgevind het.

Twee van die Liggies se atlete, Sias Jacobs (o/15) en Martin Meyer (o/15), dring deur na SA’s wat vanaf 21 tot 24 Maart in Potchefstroom sal plaasvind.  Martin het ‘n 4de plek in die 300m hekkies en 100m hekkies behaal en dring vir met sy 300m item deur na die SA’s, terwyl Sias Jacobs ‘n derde plek vir diskus en ‘n eerste plek vir gewigstoot, met ‘n afstand van 15.3m, spog.

Sias dring deur na die SA’s met sy gewigstoot item.  Die Liggies is trots op julle en wens julle alle sterkte toe met die SA’s.

Op die foto bo:

Martin Meyer (links) en Sias Jacobs (regs)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal