Margha Greyling (op die foto bo), van Hoërskool Ermelo, het op 11 Maart in Johannesburg aan die Mark White Gauteng-Kampioenskappe deelgeneem. Dit was ‘n Equitation Super League Finaal en tussen uiterse sterk kompetisie ontvang Margha ‘n tweede plek vir die 90 cm-klas.
Baie geluk, Margha! Die Erries is besonder trots op jou!
Become a Sponsor









