)

Ligbron seunshokkie speel vriendskaplike wedstryde teen Hendrina

Die o/14-, o/16- en eerste seuns hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het Woensdag, 14 Maart 2018, vriendskaplike wedstryde teen Hendrina Gekombineerd op Ligbron se Astro hokkiebane gespeel.

Die wedstryde het in goeie gees plaasgevind en die Liggies gebruik hierdie vriendskaplike wedstryde om voor te berei vir die liga wat vroeg in die tweede kwartaal afskop.  Die o/14’s het gelykop gespeel met geen doele elk, terwyl die o/16’s met 3-0 geseëvier het en die eerstes oortuigend met 4-0 gewen het.

Dankie aan elke leerder en ouer wat elke wedstryd tyd maak om die spelers van langs die veld te kom aanmoedig.

Foto heel bo:  Henno Terblanche (o/14)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal