)

Hoërskool Ermelo hou suksesvolle Interhuis atletiekbyeenkoms!

Op Donderdag 25 Januarie 2017 het al die Erries die atletiekseisoen met groot geesdrif begin.  Die Interhuis was ‘n besondere sukses met gees wat tasbaar was, soos net die Erries dit kan doen!

Na uitstaande talent, is die Erries se atletiekspan gekies en ons sien uit na die atletiekseisoen.  Die Junior Victrix Ludorum is Carla Ferreira en die Junior Victor Ludorum Marius Nel.

By die seniors is dit Amy Greyling wat die Wisseltrofee ontvang het as Victrix Ludorum en Hardus  Rothmann wat as Victor Ludorum aangewys.

Baie geluk aan elkeen van die presteerders, maar ook elke atleet wat deelgeneem het en deel was van die Erries se sukses! Ons waardeer julle elkeen.

Foto heel bo:  Hardus Rothmann (links) en Marius Nel (regs)

Foto’s onder:

Amy Greyling (links) en Carla Ferreira (regs)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal