)
Hoërskool Punt se Top 10 Atletiekbyeenkoms

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/TOP-10-ATLETIEKBYEENKOMS.jpg” show_in_lightbox=”off” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Uppie atleet presteer in SA Junior Kampioenskappe

Angus Damarah, baie belowende atleet van Hoërskool Upington, het die afgelope seisoen hard gewerk om sy jarelange drome waar te maak. Hy is gekies vir die SA Junior Kampioenskappe waar…

SA’s ATLETIEK KAMPIOENSKAPPE te Durban – HS Noord Kaap

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die volgende atlete het deelgeneem aan die SA Skole Atletiek kampioenskappe in Durban vanaf 28 Maart tot 2 Mei en…

Hoërskool Strand – Atletiekverslag van die Nasionale Kampioenskappe

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Aan die einde van Maart en gedurende die April-vakansie het van die atlete aan die SA Skole Kampioenskap in Durban en die ASA Jeug- en…

Laerskool Oranje-Noord Atletiek Nuus

HE Olivier verwerf ‘n brons medalje by die SA Atletiekkampioenskappe. Hy spring ‘n hoogte van 1,44m.  Dit is sy persoonlike beste. Laerskool Oranje-Noord is baie trots op hom.

HS PUNT ATLETIEK

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] PUNT ATLETIEK: Baie geluk aan Andrea Kommer (verspring en driesprong) en Sherno Pick (hoogspring en driesprong) wat die afgelope naweek,  tydens die…

HS Strand – WES-KAAP ATLETIEKKAMPIOENSKAP VERSLAG

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] WES-KAAP ATLETIEKKAMPIOENSKAP VERSLAG 17-18 MAART 2017 Daar het die naweek 15 atlete van HS Strand aan die Wes-Kaap Kampioenskap by Dal…

Laerskool Outeniqua is trots op Rowan Mafutu

Baie geluk aan  Rowan Mafutu wat puik presteer het tydens die Wes-Kaap Kampioenskappe in die Paarl en opgeneem is in die Wes-Kaapspan wat vanaf 23-25 Maart aan die SA Kampioenskappe…

Die volgende Punt-atlete is in die ASWD-span ingesluit

Die volgende Punt-atlete is in die ASWD-span (Atletiek Suid-Westelike Distrikte) ingesluit:  Ladele Leonard (hammergooi), Liandre Schoeman (hammergooi), Elne Conradie (800m), Andrea Kommer (verspring en driesprong), Sherno Pick (hoogspring), Marianca Feldtmann…

Ster-atlete gaan skitter op SA`s

Drie van HU se atlete is gekies tot die Noord-Kaapspan wat aan die SA Jnr. Kampioenskappe gaan deelneem. Dit is `n baie groot voorreg en ook `n bonus vir al…

Hoërskool Upington se atlete na Namibie

Vier (4) van Hoërskool Upington se atlete is gekies vir die ZFM Atletiekspan wat eersdaags in Namibië aan `n byeenkoms gaan deelneem. Hulle is Jolin Smith, Angus Damarah, Monique Valla…

H/S Keimoes se atlete presteer uitstekend.

Tydens die pas afgelope distriks- en provinsiale atletiekkampioenskappe het H/S Keimoes se atlete besonders goed gevaar. Altesaam nege atlete het aan die Noordkaapse Provinsiale kampioenskappe in Kimberley gaan deelneem. Hulle…

HOЁRSKOOL UPINGTON atlete skitter tydens NK-byeenkoms

Die afelope naweek het 15 van HU se atlete aan die NK atletiek byeenkoms deelgeneem. Die kompetisie was kwaai, maar die Uppies atlete het gewys dat hul bloed Oranje is en…

Hoërskool Noord-Kaap het skitterende vertonings op die Hartswater Top 20

TROTS GROEN-ATLETE SKITTER OP TOP 20 Atlete van Hoërskool Noord-Kaap het skitterende vertonings op die Hartswater Top 20-byeenkoms, gehou op Saterdag 18 Februarie, gelewer. Die HNK-span verower 4 trofeë: Beste…

Uppies – ZMF Distrik – Atletiek 15 Februarie 2017

Tydens die ZMF Distrik atletiek byeenkoms het Uppies se atlete besonders goed gevaar, waarvan 4 atlete, Henro Kotze, JJ Snyders, Nicolen Loota en Angus Damarah rekords gebreek het. Die atlete…

Volkies Heidelberg Skitter In Interhoër

Hoër Volkskool Heidelberg (Volkies)  het op 18 Februarie 2017 algeheel  tweede van sewe skole geëindig tydens die Interhoër op Sasolburg in die DP de Villiers stadion. Skole waarteen hulle gekompeteer…

HIGH SCHOOL MERENSKY’S LA TOMATINA FUN-RUN

331 Learners participated in Merensky High School’s traditional Fun-Run on 25 January.

Valentyns-Atletiekdag by Laerskool Outeniqua

Op 14 Februarie is die jaarlikse Valentyns-Atletiekdag, geborg deur Nashua, by Laerskool Outeniqua gehou wat vir groot opwinding en puik resultate gesorg het. Daar het elf skole deelgeneem en een…

Outeniqua Primary School – SWD Biathlon team.

Congratulations to the following learners who were selected for the SWD Biathlon team.  f.l.t.r. Christian Hattingh (SWD A u/13), Abigail Olivier (SWD B u/13), Cherise Spangenberg (SWD B u/11) and Emma Lutsch…

Funky week by HS Strand

Van die damespersoneel het ook lekker gees gebou voor die atletiek interskole wat Vrydag 10 Februarie te HHH gaan plaasvind.  HS Strand. PV en HHH se atlete neem die dag…

Laerskool Eureka – Sport

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Ons Kleurbyeenkoms waar ons ge-oefen het vir die sone byeenkoms Donderdag 2 Februarie by die De Beers Stadion.  120 Atlete van Eureka het deelgeneem. [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row…

PUNT ATLETIEK: HTS DROSTDY ATLETIEKBYEENKOMS

Ons atlete het die hitte van Worcester gebruik as laaste voorbereiding vir die HARTLOOP-interskole wat op Woensdag, 8 Februarie 2017 in Oudtshoorn plaasvind en vir volgende naweek se SWD-kampioenskappe. Ons…

Uppie Top 20 Span!

Die volgende atlete is vir Uppies se Top 20 span gekies. Hulle gaan aan 3 Top 20 byeenkomste gedurende Februarie deelneem. Top 20 – Foto Agter: H.Kotze, K. Kotze, H…

Laerskool Oranje-Noord – Sportnuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] HE Olivier verbeter die 0/12 800m rekord . Sy tyd is 2m50s Marné Compion verbeter die 0/10 gewigstoot rekord by die kleure byeenkoms. Haar afstand…

HSKOOL PUNT UITSLAE : NORMAN HAUZER ATLETIEKBYEENKOMS IN BELLVILLE

Ons atlete het verlede Vrydag in Bellville aan die Norman Hauzer byeenkoms deelgeneem en puik prestasies opgelewer. Elné Conradie het ‘n rekord in 800m aangeteken. Naam Van Geslag Oud Item…

Futurum se eerste atletiek sessie

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Hier n paar nuwe fotos.Dit was ons eerste atletiek sessie gewees waar ons die Blou span en die Geel span teen mekaar laat hardloop het…

Nelitha Alberts verwerf brons!!

Nelitha Alberts van Oranje-Noord Primêre Skool, het ‘n brons medalje verwerf by die

Atlete van Eureka presteer goed op atletiekbyeenkoms

Atlete van die Primêre Skool Eureka het die naweek deelgeneem aan Jim Fouché se atletiekbyeenkoms

Leerder van Oranje Noord presteer by atletiekbyeenkoms!

Brenda du Toit van die Primêre Skool Oranje Noord,  het uitstekend gevaar by die

Uppies atlete skitter in Cradock

Tien (10) van Hoërskool Upington se atlete het die naweek aan Cradock se Top 10 byeenkoms

Brenda du Toit van Oranje Noord verwerf goud!

Brenda du Toit van die Primêre Skool Oranje Noord, het deelgeneem aan die Bestmed

Uur-byeenkoms Hoër Jongenskool Paarl

Die Hoër Jongenskool Paarl het op 20 September 2016 hulle