Baie geluk aan Rowan Mafutu wat puik presteer het tydens die Wes-Kaap Kampioenskappe in die Paarl en opgeneem is in die Wes-Kaapspan wat vanaf 23-25 Maart aan die SA Kampioenskappe in Potchefstroom deelneem.
Hy presteer as volg: 1ste – 0/10: 80m (nuwe rekord), 1ste -0/10: 100m (nuwe rekord); 3de – 0/10: verspring, 2de- 0/10: aflosspan