)
Laerskool Outeniqua is trots op Rowan Mafutu

Baie geluk aan  Rowan Mafutu wat puik presteer het tydens die Wes-Kaap Kampioenskappe in die Paarl en opgeneem is in die Wes-Kaapspan wat vanaf 23-25 Maart aan die SA Kampioenskappe…