Die volgende atlete is vir Uppies se Top 20 span gekies. Hulle gaan aan 3 Top 20 byeenkomste gedurende Februarie deelneem.

Top 20 – Foto

Agter: H.Kotze, K. Kotze, H Nell, M. van der  Merwe, JJ Snyders, A. Damarah, D. Immelmann

2de v. Agter: TJ Majiedt, N Hanekom, N Loots, C. Cohen, J Bekker

3de v. Agter: K. Nugent, J. van den Heever, L. Hanekom

Voor: G. Engelbrecht, M. Valla, A. Van Zyl, R van der Merwe

Op Saterdag, 4 Februarie, is hul eerste deelname by Diamantveld. Vrydag, 10 Februarie is Hoërskool Sentraal en 18 Februarie is Hartswater.

`n Taai en uitdagende Februarie lê vir die atlete voor.

Panarotti`s ondersteun die atlete die seisoen. Dankie vir die groot gebaar.

Become a Sponsor