Van die damespersoneel het ook lekker gees gebou voor die atletiek interskole wat Vrydag 10 Februarie te HHH gaan plaasvind.  HS Strand. PV en HHH se atlete neem die dag teen mekaar deel.

 

Van links na regs:

 Voor:  Mevv. L. Scott, P. Maartens, me J. Kotze, mev. E. Lambrechts, me. L. Ziehl

Middel:  Mev. E Janse van Rensburg, M. Olivier

Agter:  me. A Coetzee, mev. L Dippenaar, J. Engelbrecht, C Smit, M du Toit, M van Wyk, mev. S van Rensburg, me M Taljaard en me R van Niekerk

 

Become a Sponsor