Drie van HU se atlete is gekies tot die Noord-Kaapspan wat aan die SA Jnr. Kampioenskappe gaan deelneem.
Dit is `n baie groot voorreg en ook `n bonus vir al hul harde werk die kwartaal. Ons is baie trots op julle.
JJ Snyders, Nicolene Loots en Harry Nel.
Become a Sponsor