Die volgende Punt-atlete is in die ASWD-span (Atletiek Suid-Westelike Distrikte) ingesluit: Ladele Leonard (hammergooi), Liandre Schoeman (hammergooi), Elne Conradie (800m), Andrea Kommer (verspring en driesprong), Sherno Pick (hoogspring), Marianca Feldtmann (hammergooi), Ingelin Kuhn (5000m stap) en Joshua Hermanus (110m hekkies en 400m hekkies).
Hierdie span sal van 6 – 8 April 2017 aan die ASA Jeug & Junior Kampioenskappe op Groenpunt deelneem.
Foto aangeheg:
Agter: Joshua Hermanus, Liandre Schoeman, Sherno Pick
Middel: Andrea Kommer, Ladelé Leonard, Elné Conradie
Voor: Ingelin Kuhn
Afwesig: Marianca Feldtmann (indiv foto aangeheg)
Become a Sponsor