)
Die volgende Punt-atlete is in die ASWD-span ingesluit

Die volgende Punt-atlete is in die ASWD-span (Atletiek Suid-Westelike Distrikte) ingesluit:  Ladele Leonard (hammergooi), Liandre Schoeman (hammergooi), Elne Conradie (800m), Andrea Kommer (verspring en driesprong), Sherno Pick (hoogspring), Marianca Feldtmann…