Ons atlete het die hitte van Worcester gebruik as laaste voorbereiding vir die HARTLOOP-interskole wat op Woensdag, 8 Februarie 2017 in Oudtshoorn plaasvind en vir volgende naweek se SWD-kampioenskappe.
Ons atlete het hard gewerk om, op ān grasbaan, meer as 25 persoonlike beste prestasies te behaal. Baie geluk aan die atlete wat gedeel het in die 15 goue-, 11 silwer- en 8 brons medaljes.
Goue medaljes
Juanic Alberts – D17 Spiesgooi
Danelle Human D17 100m
Danelle Human D17 200m (foto)
Andrea Kommer D17 Verspring
ElnƩ Conradie D15 800m
Lereen Mostert D14 200m
ElnƩ Conradie D15 1500m
Lereen Mostert D14 Hoogspring
Austin Brown S19 100m
Sherno Pick S19 Hoogspring
Christiaan Welgemoed S14 Diskus
Ruben Job S15 1500m
Jay-Dee van Reenen S15 300m Hekkies
Johnathan Tubb S15 Hoogspring
Andrea Kommer D19 Driesprong
Silwer
Menaldi Myburgh D15 Diskus
Lereen Mostert D14 Verspring
Sarah Botha D14 Hoogspring
Renaldo Adams S19 800m
Sherno Pick S19 Driesprong
Jay-Dee van Reenen S15 100m Hekkies
Girard September S14 100m Hekkies
Christiaan Welgemoed S14 Gewigstoot
Divan Oosthuizen S14 Hoogspring
Craig Streuderst S17 800m
Carmel Treurnicht D19 Driesprong
Brons
Lizzy Beck D15 300m Hekkies
RunƩ Roux D14 Diskus
Austin Brown S19 Verspring
Christopher Conradie S19 Diskus
Aronne Erasmus S14 100m Hekkies
Liam Kannemeyer S15 Verspring
Girard September S14 300m Hekkies
Divan Oosthuizen S14 1500m