Op 14 Februarie is die jaarlikse Valentyns-Atletiekdag, geborg deur Nashua, by Laerskool Outeniqua gehou wat vir groot opwinding en puik resultate gesorg het. Daar het elf skole deelgeneem en een van Outeniqua se atlete, Rowan Mafutu (links) het die prys ontvang vir die top seuns-atleet van die dag. Saam met hom het ‘n dogter van van Laerskool Kretzenshoop, Angel Baartman, die top dogters-atleet prys ontvang. Mnr Cobus Carstens van Nashua, George verskyn saam met hulle op die foto

Become a Sponsor