Nashua is die trotse borg van Hoërskool Keimoes rugby
H/S Keimoes en die gemeenskap van Keimoes is baie trots en opgewonde oor die borg van die skool se 1ste en 2de –spanne se rugbytruie deur Nashua Upington. Dit is…
Valentyns-Atletiekdag by Laerskool Outeniqua
Op 14 Februarie is die jaarlikse Valentyns-Atletiekdag, geborg deur Nashua, by Laerskool Outeniqua gehou wat vir groot opwinding en puik resultate gesorg het. Daar het elf skole deelgeneem en een…








