Brenda du Toit van die Primêre Skool Oranje Noord, het deelgeneem aan die Bestmed top 10 atletiek byeenkoms in Mosselbaai. Sy verwerf Goud in 200m, 75m hekkies en verspring en brons in 100m met rekord in verspring van 5.06m.
Baie geluk ons is trots op jou!!
Op die foto bo: Brenda du Toit
Become a Sponsor