Graad 6’e van Oranje-Noord word beloon!
Die Graad 6'e van die Primêre Skool Oranje-Noord, doen hul bes en word beloon. Baie geluk!
Die Graad 6'e van die Primêre Skool Oranje-Noord, doen hul bes en word beloon. Baie geluk!
Nelitha Alberts van Oranje-Noord Primêre Skool, het 'n brons medalje verwerf by die atletiekbyeenkoms te Bloemfontein. Baie geluk ons is ...
Die nuwe Junior Prefekte vir die Primêre Skool Oranje Noord van die vierde kwartaal van 2016 is aangekondig (foto bo). ...
Leesweek word afgesluit deur 6 van Oranje Noord Primêrs skool se onderwyseresse wat die ATKV se leeswerkswinkel bygewoon het.
Wow, wow, wow!! Die eerste jaar wat Oranje Noord Primêre Skool aan die WOW-spelkompetisie deelneem en ons het sowaar twee meisies ...
Baie geluk Daniela Nagel met jou eerste plek en Kara v/d Colff met jou derde plek in die Graad 1 ...
Die Rooibye van Oranje Noord Primêre Skool het 'n insameling gehou. Hulle het 'n hele bakkievrag herwinbare goedere, seep en ...
Die Graad 3's van die Primêre Skool Oranje Noord het die bejaardes by Huis Oranje bederf. Daar is heerlik gekuier ...
Die onder 11 seuns van die Primêre Skool Oranje Noord het hul hokkieseisoen afgesluit by Mc Donalds. Almal het heerlik ...
Die leerders van Oranje Noord Primêre skool het 'n heerlike Footloose Sokkie by die skool bygewoon. Almal het volgens die ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.