Die onder 11 seuns van die Primêre Skool Oranje Noord het hul hokkieseisoen afgesluit by Mc Donalds. Almal het heerlik geëet en gekuier. Baie dankie aan juf. Hannalise en juf. Natasha, julle moeite word waardeer!!
Become a SponsorDie onder 11 seuns van die Primêre Skool Oranje Noord het hul hokkieseisoen afgesluit by Mc Donalds. Almal het heerlik geëet en gekuier. Baie dankie aan juf. Hannalise en juf. Natasha, julle moeite word waardeer!!
Become a Sponsor