Wow, wow, wow!! Die eerste jaar wat Oranje Noord Primêre Skool aan die WOW-spelkompetisie deelneem en ons het sowaar twee meisies wat wen in die provinsie.
Marlé Jacobs gr 4 en Jané Wandrag gr 5 is deur en gaan die vakansie in Stellenbosch aan die Nasionale kompetisie deelneem. Sterkte meisies!!
Become a Sponsor