Die Graad 3’s van die Primêre Skool Oranje Noord het die bejaardes by Huis Oranje bederf. Daar is heerlik gekuier en almal het dit terdeë geniet! Dankie aan almal wat die dag so spesiaal gemaak het.

Become a Sponsor
)