Die Rooibye van Oranje Noord Primêre Skool het ‘n insameling gehou. Hulle het ‘n hele bakkievrag herwinbare goedere, seep en room aan die ACVV Upington geskenk. Baie dankie aan al die Rooibye se bydraes!!
Become a Sponsor)

Become a Sponsor