[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”]

Aan die einde van Maart en gedurende die April-vakansie het van die atlete aan die SA Skole Kampioenskap in Durban en die ASA Jeug- en Junior Kampioenskap in Kaapstad deelgeneem. Die uitslae is soos volg:

SA Skole Kampioenskap

Caitlin Isaacs D.15 100m 12,37s – 4e in finaal
200m 26,0s – 8e in finaal
4x100m aflos 2e
Medley-flos 1e
Marli Botha D.15 Hamergooi 36,93m – 8e in finaal
Christall van Rensburg D.19 Hoogspring 1,53m -9e in finaal
Mercia Oosthuizen D.19 100mH 15,41 s – 8e in finaal

 

ASA Jeug- en Junior Kampioenskap

Caitlin Isaacs D.18 100m Neem tot in semi-finaal deel
200m
Jada Dippenaar D.18 Hamergooi 41,94 –  9e in finaal
Kristin Meyer D.18 5 000m Stap 27:57,04 – 2e in finaal
WJ Coetzer S.20 10 000m Stp 58:38,5 – 8e in finaal

 

Dit is ‘n baie goeie prestasie om aan die nasionale kampioenskappe deel te neem, so die skool is baie trots op elke atleet wat hierbo genoem is. Om boonop met ‘n medalje tuis te kom, is ‘n reuse-bonus. Die skool is BAIE trots op Caitlin Isaacs en haar goue en silwer medaljes vir die aflos-items waarin sy deelgeneem het en ook op Kristin Meyer, wat in ‘n loeiende suid-oostewind haar silwer medalje losgestap het.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/04/Kristin-en-Caitlin.jpg” alt=”Kristin en Caitlin” title_text=”Kristin en Caitlin” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor