Atlete van die Primêre Skool Eureka het die naweek deelgeneem aan Jim Fouché se atletiekbyeenkoms in Bloemfontein, waar hulle baie goed presteer het.
Marjone Mathewson – Goud in verspring en Brons in 100M
Christoff Posthumus – Goud in Hoogspring
Atlete wat nog deelgeneem het is Marjone Mathewson, Jurie Janse van Rensburg, Anke Janse van Rensburg, Lehanco Malan, Wianru Malan, Danielle Posthumus, Christoff Posthumus en Rowanne Venter.