[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]
PUNT ATLETIEK:
Baie geluk aan Andrea Kommer (verspring en driesprong) en Sherno Pick (hoogspring en driesprong) wat die afgelope naweek, tydens die WP Atletiekbyeenkoms in Paarl, gekwalifiseer het om aan die SA Kampioenskappe deel te neem.
Hierdie atlete vertrek Dinsdag na Durban (29 Maart tot 1 April) vir hierdie byeenkoms.
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Become a Sponsor