)

Lekker gees, uitstekende prestasies en musiek by Dasse-atletiek

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Hoërskool Langenhoven in Riversdal het Donderdag, 25 Januarie 2018, die atletiekseisoen met ‘n opwindende kleure-byeenkoms begin.

Puik atletiekprestasies, veelkleurige uitrustings, oorverdowende sang, lekker eetgoed, musiek en goeie gees was aan die orde van die dag.

Daar is vanjaar ses rekords verbeter. Lyle-Clint Fielies het selfs twee verbeter, nl. 100m en 400m vir seuns O/14. Ander atlete wat die rekords laat tuimel het, is Reevin February (hoogspring, seuns O/17); Jamain Hendricks (verspring, seuns O/17); Sarise Oosthuizen (spiesgooi, dogters O/14) en Stephan Prinsloo (diskus, seuns O/17). Stephan het die ou rekord met meer as drie meter verbeter. Hy is boonop die Senior Victor Ludorum. Die Senior Victrix Ludorum is Alika Steyn, die Junior Victor Ludorum is Lyle-Clint Fielies en die Junior Victrix Ludorum is Anneke Charles.

‘n Ander merkwaardige prestasie is dat 345 leerders vir die byeenkoms ingeskryf het, ongeveer 75% van die skool. Die geelspan het die beker vir die meeste punte verower en die groenspan het die beste gees op die dag gehad.

[/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/A.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]

Stephan Prinsloo tydens die diskus vir seuns O/17. Stephan het die rekord van 40.55m na 43.77m verbeter.

[/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/B.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]

Lede van die groenspan, van links: Petelin Herling, Dylan du Plessis, Braam Janse van Rensburg, Josie Jacobs, Tanya Botes, Janique Gerber, Frances Coetzee en Christiaan Heyns.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal